top of page
Search

Cilliers Vaaldam 06/01/2024

  • Jan 7, 2024
  • 1 min read

So begin ons die nuwe jaar met n klub komp en weer is ek die kans gegun met n wen vir die dag overall 1ste met 11 vis en gewig van 19.6Kg my aas vir die dag by cilliers was baie eenvoudig. Boonste hoek Mr Muti se geel harde floatie met wit soet almond deegie agter onderste hoek Mr Muti se geel sagte aniseed floatie met wit soet almond deegie agter. Ek het 3 dips uit gehaal vir die dag: Mr Muti  se Pumba(draadkar), Mr Muti se Snyper-x /Perdeby en Mr Muti se voer. Afstande met n ligte wind van 10km/h van agter 145m met 1.5 gewig ook elke keer geskut in custard poeier.


Hengel Groete

Johan Booysen


 
 
 

Commenti


bottom of page